Ek wil graag vir jou, jou droom trourok beskikbaar stel wat vir jou bekostigbaar is. Ek het rokke waaruit jy kan kies om te huur of om te koop.

Ek het trourokke, onderrokke, veil’s en kousbande om van te kies.

As jy ‘n rok huur is die onderrok en veil gratis. As jy ‘n rok koop kan jy die onderrok en veil huur.